Gratis aflewering vanaf R1000
--------------
Bemeester die Kuns van Vintage Verf Tegnieke om 'n subscriber te word vir eksklusiewe video-lesse
27 Nuwe Moulds vir Augustes!
-
Swan - ( A_37 ) 14cm x 10cm
Regular price R 330.00 ZARRegular priceUnit price perSale price R 330.00 ZAR -
Swan - ( A_37 Mirror ) 14cm x 11cm
Regular price R 330.00 ZARRegular priceUnit price perSale price R 330.00 ZAR -
Wreath - ( S_282 ) 20cm x 6cm
Regular price R 205.00 ZARRegular priceUnit price perSale price R 205.00 ZAR
Nuwe Decoupages
-
Downloadable Decoupagee 26
Regular price R 30.00 ZARRegular priceUnit price perSale price R 30.00 ZAR -
Downloadable Decoupagee 25
Regular price R 30.00 ZARRegular priceUnit price perSale price R 30.00 ZAR -
Downloadable Decoupagee 24
Regular price R 30.00 ZARRegular priceUnit price perSale price R 30.00 ZAR -
Downloadable Decoupagee 23
Regular price R 30.00 ZARRegular priceUnit price perSale price R 30.00 ZAR -
Downloadable Decoupagee 22
Regular price R 30.00 ZARRegular priceUnit price perSale price R 30.00 ZAR -
Downloadable Decoupagee 21
Regular price R 30.00 ZARRegular priceUnit price perSale price R 30.00 ZAR -
Downloadable Decoupagee 20
Regular price R 30.00 ZARRegular priceUnit price perSale price R 30.00 ZAR
-
Beginner Moulds Bundle
Perfect for beginners new to Vintage crafting.
-
Servet Bondels - 30 servette vir R120
Elke servet bondel bevat 30 servette. Ons het ons bes gedoen om...
-
Sander - 8.5cm X 2.5 cm
Are you a true crafter seeking the perfect tool for your projects?...
Struggle jy met Verf Tegnieke? Ons Verstaan.
As jy al ure gemors het om daardie vintage voorkoms reg te kry, net om uiteindelik 'n afwerking te kry wat nie heeltemal reg is nie, is jy nie alleen nie. Die frustrasie om nie te weet hoe om jou verf te lae of hoe om daardie verslete effek te bereik nie, kan oorweldigend wees.
Maar dit hoef nie so te wees nie.
Met ons stap-vir-stap lesse en kundige leiding sal jy alles leer, van die basiese beginsels tot gevorderde tegnieke – sodat jy met selfvertroue jou vintage stukke in kunswerke kan omskep. Geen raaiwerk meer nie. Geen frustrasie meer nie. Net die vaardighede om soos 'n pro te werk.
Sluit aan by ons Facebook SMUK Subscribers met like minded passievolle crafters en begin jou verf tegnieke vandag bemeester! Oh, en jy kry klomp ander perks!